web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Slank_Martin Jansen

Martin Jansen

Martin Jansen is ’n uitsaaier, skrywer en akteur wat tans by een van die grootste Afrikaanse gemeenskapsradiodienste werk.

Hoewel Martin vas glo hy het min of meer redelik gesond geëet, het hy hom laat ompraat om een van die vyf deelnemers aan hierdie program te wees. Groot was sy verbasing toe hy binne die eerste week of wat van deelname besef het hoe verkeerd hy WEL geëet het en hoe lekker gesonde kos KAN wees.

Hy het reeds gewig verloor en voel pure perd. Die lekkerste is dat hy soos ’n koning eet en bowenal gesond eet.