web uni tv guide

Artisjok met hollandaise-sous

4 Porsies

4

Sjef Suzanne Crozier het tydens Die GROOT Ontbyt heerlike artisjok met hollandaise-sous voorgesit. Hier is haar resep.

Die-GROOT-Ontbyt-2-1
Bestanddele

2 groen peperkorrels

10 ml vars suurlemoensap

2 eiergele

150 g botter

sout

peper

artisjokke

Metode

 

  1. Klits eiers, suurlemoensap en peperkorrels oor borrelende kookwater tot effe dkker.
  2. Voeg botter blokkie vir blokkie by. Klits goed na elke byvoeging en maak seker botter is gesmelt voor die volgende een bygevoeg word.
  3. Pasop dat die sous nie te warm word nie.
  4. Sny punte van artisjokke af en stoom gaar vir sowat 30 tot 45 minute of tot sag.
  5. Bedien artisjokke met sous. Eet slegs die hart van die artitjok.
Die-GROOT-Ontbyt-6-1
Die Groot Ontbyt Poster 924x1360
2016-08-29

Mielie-en-kaas-bierbrood

Gewildste Resepte