web uni tv guide
Suidooster TX change Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

144Drama13

Getroud met Rugby is terug vir 'n nuwe reeks!

Video
06 Julie

In die nuwe seisoen van Getroud Met Rugby deel ons weer in die lief en leed van die bekende karakters, maar ons ontmoet ook ʼn hele paar nuwe karakters, wat deel word van die Stryders-wêreld. Begin 17 Julie om 20:00.