web uni tv guide
Suidooster TX change Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

144Drama13

Getroud met Rugby: 17 Julie 2012 voorskou

Video
06 Julie

Die Stryders is onderaan die punteleer en sonder ʼn borg of identiteit. Hulle moet transformeer om weer kampioene te wees... Die Stryders se transformasie begin met die hulp van ʼn bemarkingsbestuurder, Adam en ʼn sielkundige, Iva. Ons ontmoet ook die nuwe supersexy Pom-Pom meisies en ʼn nuwe speler, Raka. As gevolg van ʼn vreemde gebeurtenis in Schalk se lewe, kan hy uiteindelik moontlike vrede vind na Lanie se dood.