web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V
Elke

Elke

Elke is 'n danser en die eerste amptelike huurder van Bertie se nuwe perseel. Sy kom pas uit 'n lang verhouding en in 'n poging om haarself te beskerm, dryf sy van plek tot plek en vermy om te geheg aan enige iets of iemand te raak. Sy's vriendelik, tog vasberade en is duidelik op 'n missie om 'n nuwe blaadjie om te slaan. Sy's egter nog nie seker hoe dit gaan lyk nie.