web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Milan Murray   Mid

Elize

+ Liefdevol
- Werkoholis

Elize du Toit is Sean se ma en ’n Saal Suster wat harder werk as wat sy moet. Sy praat baie en sê min, maar soms sê sy die regte dinge op die regte tyd en sien sy hoe haar seun op die punt staan om ’n nuwe reis te onderneem. Haar verhouding met haar man is gespanne.