Phil 101 is ’n komediereeks wat die doen en late van ’n eens glorieryke filosofie-departement by die Sentrale Universiteit van Suid-Afrika (SUSA) van nader af bekyk.
S1 | E5
07 Mei 10:30
'S1/E5 of 13'. Phil en Jeanne word na 'n konferensie gestuur en die leisels word aan Manie oorhandig. Alles verloop vlot...