Logo
web uni tv guide

Oppi Noot

144MusiekPG

'n Luukse wegbreek is op die spel, skryf in nou

Kyk Woensdae om 20:00, Oppi noot weekliks en beantwoord 'n vraag wat Emo vir kykers vrae oor een van die liedjies wat die gaskunstenaar in Oppi Noot gesing het. En staan 'n kans om ‘n luukse naweek vir vier by die Club Mykonos oord in Langebaan te wen.

kykNET_Club_Mykonos_kompetisie_960x640

Wen 'n Club Mykonos wegbreek met Oppi noot

Jy kan vyf keer inskryf tydens die inskrywings periode.