In ’n nuwe leefstylreeks Ons Boere, Ons Inspirasie gaan kykNET en SARIE-tydskrif ’n vars blik gee op die moderne Suid-Afrikaanse boer. Elke episode sal die kollig laat val op ’n boer wat ’n storie het om te vertel en ’n eie stukkie inspirasie deel, wat deur wereldklas-fotografie in SARIE uitgebeeld sal word.