Vertolk deur: Ilse Klink Maggie is die Ma van die huis, net so veel soos Katja. Saggie is liefde, in elke sin van die woord, en kyk meer na ander mense as haarself, wat uiteindelik nie ’n goeie ding is nie.