web uni tv guide
web uni tv guide

Nêrens, Noord-Kaap

144Drama13 VNL

Amptelike Lokprent: Nêrens, Noord-Kaap Deel II

Video
21 Augustus

Die lang gewag is verby. Drie broers. 'n Bitter pa. Kan die Adendorffs ooit vrede vind? #NêrensNoordKaap Deel II begin op 17 September om 20:00 op kykNET DStv kanaal 144 en #DStvStream. Die volledige eerste reeks van Nêrens, Noord-Kaap is tans beskikbaar op Showmax.