Lottoland wil vir Suid-Afrikaanse dorpe weer hoop gee met ’n splinternuwe seisoen 4 van – 'Lottoland Help ’n Dorp'.
Lottoland is terug met ’n vierde seisoen van Lottoland Help ’n Dorp – ’n kykNET-reeks wat hoop bring na Suid-Afrika se dorpe. In hierdie inspirerende reeks gaan ses dorpe die geleentheid kry om hul droom-projekte in ’n realiteit te omskep. Kykers gaan elke dorp se reis volg en sien hoe spanne planne maak om hul dorp binne agt weke te transformeer. Skryf jou gemeenskap se droom-projek in en staan ’n kans om met behulp van Lottoland ’n verskil te maak.
Lottoland wil vir Suid-Afrikaanse dorpe weer hoop gee met ’n splinternuwe seisoen 4 van – 'Lottoland Help ’n Dorp'.
In hierdie reeks besoek die Lottoland-span vir dorpe regoor Suid-Afrika en ontmoet mense wat ’n plan en ’n droom het om hul gemeenskap te verbeter.
Dorpe wat deur Lottoland gekies word vir die reeks ontvang befondsing vir hul droom-projekte, maar met ’n uitdaging – elke dorp het slegs agt weke om die projekte te voltooi.
Skryf jou gemeenskap se droom-projekte in en staan ’n kans om met behulp van Lottoland ’n verskil te maak.
Laai die projekplan en inskrywingsvorm hier af, vul dit volledig in en dien dit in op die onderstaande inskrywingsblad - of stuur die volledige projekplan na [email protected].
Slegs volledige dokumente sal aanvaar word as ’n inskrywing.
Bepalings en voorwaardes geld en moet op dié dokument onderteken word.