Leef Jou Reis
144
Reisprogram
PG
Welkom
Foto's
Video’s
Nog Programme
Fotos
Drakensberge – Leef jou reis 10
Ons sluit die reeks af in die sentrale Drakensberge en die Champagne-vallei. Dis ook 'n terugblik na 'n reeks wat deur baie uitdagings is vanweë al die reisbeperkings.
Fotos
Champagne-vallei – Leef Jou Reis
Gerrie het dié area op die beste manier verken en ’n groot bederf ontvang!
Fotos
Mosambiek – Leef jou reis 10
Gerrie Pretorius en die Leef jou reis-span gaan soek die minder bekende dele in die suide van Mosambiek, waar jy slegs met 'n 4x4 kan kom. Hulle besoek ook die Maputo Spesiale Reservaat opsoek na olifante.
Fotos
Die onbekende – Leef jou reis 10
Gerrie Pretorius wys jou wat dit werklik beteken om die onbekende in te vaar en waarlik jou reis te leef.
Fotos
Nxai pan – Leef jou reis 10
Die span kuier deur Nxai pan by Bains se Kremetartbome in Botswana en wys jou alles wat jy kan verwag tydens die jaarlikse Brul van die Leeu-toer.
Fotos
Maldives – Leef jou reis 10
Gerrie is steeds in die Maldives. Hy gaan duik en verken behoorlik om bietjie meer as die gewone vir jou te wys.
Fotos
Idille – Leef jou reis 10
Hoe wens ons nie dat ons ook in die Maldives kan gaan uitspan nie.
Fotos
Witdoodshaaie – Leef jou reis 10
Ons kuier voort in Mosselbaai. Daar wag van 'n lugballon-vaart op jou tot waar ons die witdoodshaaie gaan opsoek saam met 'n navorsingspan.
Fotos
Mosselbaai – Leef jou reis 10
Mosselbaai verstaan die belangrikheid van toerisme.
Fotos
Tsitsikamma – Leef jou reis 10
Die Tsitsikamma Nasionale park is met sy baie riviere, watervalle en inheemse woude die ideale wegbreek bestemming. Ons kuier 'n hond uit n bos uit by die Stormsrivier.
Fotos
Baviaanskloof – Leef jou reis 10
Die Baviaanskloof is n trotse Wêreld-erfenis gebied. Dié bykans 200 km lange kloof is nog ware wildernisgebied waar die avontuurlustiges nou behoorlik kan kom uitspan.
Fotos
Sondagsriviervallei – Leef jou reis 10
Die Sondagsriviervallei bied baie dinge om te doen... Gerrie vind Suid Afrika se oudste werkende orrel op 'n sitrus plaas!
Fotos
Addo Nasionale park – Leef jou reis 10
Addo Nasionale park is Suid-Afrika se derde grootste park. Dis 'n suksesverhaal as dit kom by die bewaring van olifante. Ons verken die park en al sy weggesteekte geheime.