Gerrie Pretorius en die Leef jou reis-span gaan soek die minder bekende dele in die suide van Mosambiek, waar jy slegs met 'n 4x4 kan kom. Hulle besoek ook die Maputo Spesiale Reservaat opsoek na olifante.
Mosambiek – Leef jou reis 10