web uni tv guide
Klein Paradys S1 Slim BB Duos
web uni tv guide

Klein Paradys

144DramaPG13

Wen en bou jou eie Klein Paradys

Kyk weekliks kykNET se nuwe realiteitsreeks, 'Klein paradys' en jy kan die kans staan om wonderlike pryse te wen om aan jou eie klein paradys te werk. Die pryse sluit in produkte van Stiles, Sloom, Popstrukt, Cielo, Wallpaper Warehouse SA, Milestone Kitchen, SMEG, Mervyn Gers en Insideout Decor. Daar is ook kontantpryse geborg deur Capitec en 'n naweek wegbreek op die spel. 

Kykers kan vir al 15 episodes inskryf, wat hul sal kwalifiseer vir al 5 pryse of kykers kan besluit om net vir 'n spesifieke prys in te skyf: Badkamer prys (Ep 1 - 5) ter waarde van R51 000, Slaapkamer prys (Ep 6 – 8) ter waarde van R49 499, Sitkamer en Kombuis prys (Ep 9 – 11) ter waarde van R101 000, of die Buite area prys (Ep 12 – 14) ter waarde van R71 000, vir al die pryse kan jy 'n extra R 1 000 wen as jy 'n Capitec rekening het. Alle inskrywings wat geen van die genoemde pryse gewen het nie sal die kans staan om 'n naweek wegbreek te wen, ter waarde van R 8 000 met 'n kontantprys van R10 000. 

 

 

Lees die Bepalings en Voorwaardes