Logo
kN Digital Banners Template In die SopSlim Homepage 1600x160
web uni tv guide

In Die Sop

144RealiteitPG13 L

Misi Overturf

Misi is ’n dekorkenner, konsultant en visuele storieverteller. Sy is passievol oor die evolusie van ruimtes wat mooi én funksioneel is. Misi verkies om slim te werk te gaan met begrotings en glo dat eindelose geld nie noodwendig kreatiwitiet bevorder nie. Misi se meesterlike vermoë om items te hernu, herverbruik en herstel, is ’n integrale deel van die unieke stempel wat sy op spasies nalaat.

 

Bertus
Oigen
Misi