Die Ware Naarheid is ’n satiriese nuusprogram aangebied deur die komediant Schalk Bezuidenhout. Schalk bring met behulp van sy korrespondente, Erns Grundling en Bibi Slippers, vir kykers tong-in-die-kies berigte oor aktuele sake.
S1 | E13
29 Maart 15:30
'Die Ware Naarheid Met Schalk Bezuidenhout. S1/E13'. Schalk Bezuidenhout bespreek die week se nuus en aktuele sake met s...