web uni tv guide
web uni tv guide

Bravo!

144GlansjoernaalPG13 L

Nie so “bad” ou nie – Bravo!

Video
28 Februarie

Die “Bravo!”-span het gaan inloer by Liam Bosman, wat die karakter van Johan Swarts vertolk in die kykNET-telenovela, “Diepe Waters”, wat kykers warm onder die kraag het.