web uni tv guide
web uni tv guide

Bravo!

144GlansjoernaalPG13 L

RHOPTA: "My rou kant is oopgemaak" – Bravo!

Video
19 November

Die Bravo!-span gesels met span agter "Die Real Housewives van Pretoria". Hulle deel waarom hierdie reeks 'n sukses geword het in die land.