Hoe om jou skaam boer aan die gesels te kry – Boer soek ‘n vrouNie al die boere is ewe uitgesproke of so ekstrovert soos Boer Louis M of Louis B nie. Soms, as 'n introvert, kom geselsies maak met ander nie altyd so maklik nie, maar net soos enige vlam moet jy partykeer eers 'n hulpmiddel gebruik om die vuur te stook.