Logo
Alles Malan
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13
Alles Malan

Oor die program

Alles Malan is ’n familiedrama wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, Tessa, en twee tienerkinders keer saam met hom terug, maar het elkeen ’n stryd van hul eie.

S1 | E13
07 Oktober 12:30
'S1/E13'. Die Malans vier Kersfees en Elani sukkel om tussen haar liefde vir Johan en Allen te kies. Derik se gesondheid...

Nog Programme