Anzél in die Boland is terug met ’n vierde seisoenDie vierde seisoen van Anzél in die Boland skop op 5 Julie 2024 af, en kykers kan gereed maak vir die mees uiteenlopende seisoen nog. Anzél gaan sorg vir spesiale wyn, skilderagtige landskappe, avontuurlustige aktiwiteite – en hartroerende stories.