Anzél maak 'n draai die Fuselage Wines en besoek onder meer die Groote Post langs die Weskus, Benguela Cove buite Hermanus, Meerlust buite Stellenbosch en GlenWood Vineyards in Franschhoek.
S4 | E12
20 September 18:30
'S4/E12 of 13'. Anzél besoek Lanzerac en ontdek hul ryk geskiedenis en band met Pinotage. Daarna verken sy Byerskloof, K...