kyknet channel logo

Spoorloos en sy legkaarte – Kassie-kuiers

Video
13 Julie

Bobby van Jaarsveld vertolk een van sy grootste rolle nóg in Spoorloos: Die Eiland! Renaldo Schwarp gesels met hom en skrywer-regisseur Christo Davids oor die nuutste seisoen se spanning en intriges wat op kykers wag.