Rian van Heerden skrik nie vir harde werk nie: Hy is tans een van die plaaslike vermaaklikheid-landskap se besigste TV-vervaardigers en aanbieders, en dit blyk asof alles waaraan hy raak, in goud verander.
Wat is sy benadering tot TV-skep; watter een van sy programme is sy gunsteling; hoe lyk 'n normale dag in sy lewe en watter opwinde TV-projek is volgende?
Renaldo Schwarp gaan vind vandeesweek uit in Kassie-kuiers.