kyknet channel logo

Spoegwolf - Op (Official)

Video
25 Mei

© Spoegwolf (PTY) LTD 2021 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms. Kaartjies en Links na shows: https://linktr.ee/spoegwolf Vervaardig deur Spoegwolf Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham. Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Moskou du Toit Albert van der Merwe Hiram Koopman Op: Song en Lirieke deur Danie du Toit Musiek deur Spoegwolf Lirieke: jy sê ek moet jou toelaat om my lief te hê maak dit wat seer is weer iets om te sê wat die wêreld verander vir dié wat stukkend is jy maak my wakker met ’n bries van ’n soen jy hou my wange asof jy iets kan doen met die fokop van my brein gee jou lyf ook prys jy help my op by die bed uit help my by die ruit uit ek was ’n ninja in my pa-hulle se tuin Lucky het my rondgejaag ek’t jou gekry toe ek hoog in ons boom na die maan toe was strale van silver onthou ek jou wat in my bulder maar aanmekaar hou ja, jou vorm het verander maar wat jy is kan nooit