kyknet channel logo

Ontdek die wondere – Groen: Kongo Reënwoud

Video
22 September

Stap saam met natuurkundige Dave Pepler te voet in die Kongo-reënwoud soos hy dit ondersoek. Pepler is te sien in Groen: Kongo Reënwoud wat vanaf Woensdag 26 Oktober om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) afskop.