kyknet channel logo

Amaranthus plante – Groen: Kongo Reënwoud

Video
09 November

Dave Pepler gesels oor die klein tuin wat hy gekry het in die Ba’Aka-gemeenskap. Hy kyk spesifiek na die Amaranthus wat ’n plant is wat cassava aanvul.