kyknet channel logo

Laat die potte (en panne) prut – Kassie-Kuiers

Video
08 Junie

Televisieliefhebbers smul al vir jare na die heerlike disse en hul kleure op kosprogramme. Renaldo Schwarp gesels met gewilde TV-sjefs en Errieda du Toit, inhoudsvervaardiger van In die Sop en MasterChefSA, vertel meer oor hierdie vlagskip-kosprogramme!