kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Onthul: Skurk of Samaritaan?

Video
13 Februarie

Volksheld, kultusleier, smous of entrepreneur? Wie is Louis Liebenberg regtig? Hierdie kwessie word Sondag 19 Februarie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) onder die loep geneem in die ondersoekende nuusdokumentêr Onthul: Skurk of Samaritaan?