kyknet channel logo

Amptelike voorskou – 'n Bus uit Oekraïne

Video
06 Januarie

Die aangrypende dokumentêre program, 'n Bus uit Oekraïne, sal op Maandag 9 Januarie 2023 om 20:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) wys. Dit vertel die storie van die Suid-Afrikaner, Johan Oldenburg, wat 52 Oekraïniese vlugtelinge gered en vervoer het na Nederland.