kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Die klas van Juffrou Nellie Welgemoed

Video
04 November

Soms dink ons, ons weet alles van mense wat elke dag in stilte sukkel, maar soms strek hul probleme verder as die soeke na antwoorde op ‘n wiskunde toets. En soms verloor ons een van hulle.