web uni tv guide
web uni tv guide

Moederhart

145TelenovelaPG13 L

Amptelike lusmaker – Moederhart

Video
08 Desember

"Moederhart" wat die storie vertel van 'n enkelma en haar kinders wat skielik in armoede gelaat word, is ’n nuwe oorgeklankte Turkse telenovela wat op 8 Januarie 2024 om 17:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) begin.