PRONTUIT – VOEDINGSKEMAS – SEG 2 – 18 MEI 2020
Talle individue en organisasies in die Wes-Kaap maak seker dat duisende mense, veral kinders, nie honger hoef te gaan slaap nie. Die Woodstock Brewery in Kaapstad, maak byvoorbeeld 12 000 liter sop elke dag en Lucinda Evans van Lavender Hill se organisasie, Philisa Abafazi Bethu, sorg nie net vir minder honger mae nie, maar sien ook om na slagoffers van geslagsgebasseerde geweld.
Many individuals and organisations in the Western Cape have been working tirelessly to ensure that thousands of people don’t have to go to bed with an empty stomach. The Woodstock Brewery in Cape Town produces 12 000 litres of soup daily, while Lucinda Evans from Lavender Hill, who runs the Philisa Abafazi Bethu organisation not only feeds the needy, but also cares for victims of gender based violence.