web uni tv guide
web uni tv guide

Oppi Noot

144MusiekPG

Is jy reg vir OppiNoot?

Video
05 Junie

Vanaand om 20:00 is Emo Adams op jou kassie met #OppiNoot - die splinternuwe musiekspeletjiesprogram waar die hele familie kan saam speel én sing! Moet dit nie misloop nie, net op #kykNET kanaal 144 of stroom op #DStvStream.