web uni tv guide
Emo Adams in Oppi noot
web uni tv guide

Oppi Noot

144MusiekPG
Emo Adams in Oppi Noot

Oor die program

"Oppi Noot", wat aangebied word deur Emo Adams, is ’n prettige speletjiesprogram waarin sangers teen mekaar meeding in ’n reeks uiteenlopende en vermaaklike musiekuitdagings. 

S1 | E13
06 September 02:00
'S1/E13 of 13'. Die Oppi Noot finaliste sing teen mekaar uit 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings om dié seisoen...

Emo Adams soek lugvennote vir die splinternuwe sangprogram, “Oppi noot”

News
04 Januarie 2024
"Oppi noot" is kykNET se splinternuwe musiekspeletjiesprogram waarin sangers aan vermaaklike sang gebaseerde uitdagings deelneem. Emo Adams is tans op soek na kykers wat gekies sal word om as lugvennote aan die program deel te neem, wat geld wen gebaseer op hoe die sangers in die program vaar.
Oppi noot

"Oppi noot" is kykNET se splinternuwe musiekspeletjiesprogram waarin sangers aan vermaaklike sang gebaseerde uitdagings deelneem. 

Drie gelukkige kykers gaan elke week gekies word om as lugvennote aan die program deel te neem. Lugvennote wen geld gebaseer op hoe die sangers in die program vaar.

In elke program is daar vyf lukraak geselekteerde kykers. Elke program begin met die aand se sangers wat elk ‘n liedjie se vers sing. Die eerste drie uit die vyf kykers wat die liedjies korrek kan identifiseer word dan gekies as daardie program se lugvennote. En die beste van alles is jy hoef nie eers jou sitkamer te verlaat nie!

As lugvennoot, is jy verbind aan die sanger wie se liedjietitel jy korrek geïdentifiseer het. Jy wen dan ‘n bedrag geld afhangend van of jou sanger eerste, tweede of derde plek in die program behaal het. Maar wen sal jy wen!

As jy ‘n kans wil staan om een van die gelukkige kykers te wees wat vanuit jou sitkamer duisende rande as ‘n lugvennoot op die program kan wen, stuur ‘n video opname waarin jy jouself voorstel (naam, ouderdom, woongebied) via Whatsapp aan 072 511 2986.

Hierdie een wil jy nie misloop nie! 


 

Nog Programme

DStv Catchup
Suidooster S10 Poster KN

Suidooster

18:00 | 17 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Diepe waters poster

Diepe Waters

18:30 | 17 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Binnelanders S14 Poster

Binnelanders

19:30 | 17 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Wies nuus Poster S4

Wie's Nuus

21:00 | 18 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Ontbytsake S11 Poster

ontbytSAKE

07:30 | 21 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Elwira, ’n bekende Pinkster-sangeres, volg vir Jonathan Rubain op wat ná vier jaar en 268 episodes die tuig neergelê het.

Koortjies Met Elwira Standili

19:00 | 22 Sep
web uni tv guide
Kanaal
145
DStv Catchup
4x4 met Andre S3 Poster

4x4 Met André

17:30 | 23 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
In gesprek

In Gesprek

20:30 | 23 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144