Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories... of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op ‘n positiewe wyse sal aanraak.
S26 | E24
22 September 01:00
'S26/E24 of 34'. Ons kuier by 'n rissie-kampioen, ontmoet 'n jong sanger, loer in by 'n rugbykommentator se tuismuseum, ...