web uni tv guide
web uni tv guide

Kwêla

144LeefstylPG13

Feite & Geite: Finaliste – Kwêla

Video
05 November

Loer hier na die finaliste in vanjaar se “Kwêla Feite & Geite”-kompetisie. Onthou dat jy kan stem deur die sleutelwoord te SMS na 33157. Die wenner word 26 November 2023 op Kwêla aangekondig.