Ekonomiese gesprek oor belasting-invordering en die Reserwebank | KN VERSLAG IN GESPREK | 20 MEI 2020 | kykNET
’n Onderhoud met Ryk van Niekerk, die redakteur van Moneyweb, oor verskeie belasting-invorderingskwessies, asook oor die beweegruimte wat die Reserwebank tydens die huidige ekonomiese krisis het.
Economic discussion about tax collection and the Reserve Bank | KN VERSLAG IN GESPREK | 20 MAY 2020 | kykNET
An interview with Ryk van Niekerk, the editor of Moneyweb, about various tax collection issues as well as what manoeuvring space the Reserve Bank has in this economic crisis.