web uni tv guide

Karamel-ryspoeding

30 November

4 Porsies

Suiwel

3

Probeer gerus dié smullekker ryspoeding, wat in ’n uitsending van Edik van Nantes 2 voorberei is.

EVN2-Ep08-KARAMELRYSPOEDING-1
Bestanddele

200 g arborio

80 g strooisuiker

saad van een vanieljepeul

1 l volroom melk

250 ml room

karamelsous

Metode

 

  1. Plaas al die bestanddele (behalwe room en karamel) in 'n pot en bring tot kookpunt.
  2. Verlaag hitte en laat prut vir 20-25 minute, roer gereeld.
  3. Verwyder van hitte en roer room by.
  4. Bedien warm of koud met karamelsous.
EVN2-Ep07-STOOMKOEK-1
Edik van Nantes Kie About
2016-11-23

Stoomkoek (Suurlemoen of sjokolade)