18 Julie
Gebak
3
Feëkoekies vanuit Frankryk – dié resep is tydens ’n episode van Edik van Nantes – Winter voorberei. Probeer dit gerus self.
125 g sagte botter
3/4 k strooisuiker
1 t vanielje-ekstrak
3 eiers
1 en 1/2 k bruismeel
1 t bakpoeier
1/2 k 1/2
250 ml vars room
12 t donker konfyt nie te soet nie – marmelade kan ook gebruik word
versiersuiker