Winslyn: Marnus Broodryk #VraVirDivan
Wanneer is die regte tyd om vir BTW te registreer? Wat is die eerste ding waaraan ek moet geld spandeer? Hoe belangrik is bemarking? Marnus Broodryk is in die ateljee en help om van die vrae wat kykers aan #vravirdivan gerig het, te beantwoord.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!