Winslyn: 2018 Beleid wat Entrepreneurskap bevorder
President Cyril Ramaphosa se staatsrede het ‘n positiewe uitwerking op beleggersvertoue gehad en die vooruitsigte lyk belowend vir besighede sowel as vir entrepreneurs. Ons gesels met Trudi Makhaya oor wetgewing en instrumente in plek om nuwe besighede te ondersteun asook na wat nog gedoen moet word om entrepreneurs ‘n hupstoot te gee.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!