Winslyn: YES
President Cyril Ramaphosa stel op Dinsdag 27 Maart die “Youth Employment Service” bekend, met die mikpunt om oor die volgende drie jaar 1 miljoen internskappe vir werklose jeugdiges by private maatskappye te skep. Die Winslyn-span was daar en gee ‘n kort oorsig aan kykers oor wat hier verwag kan word.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!