web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Pierre 4

Piet Smit

Vertolk deur Pierre van Pletzen.
Piet is Hanli se pa. Sy vrou, Ralie, is al 2 jaar oorlede, maar hy huil nog elke dag oor haar. Hy’t haar liewer gehad as die lewe self, maar ‘n man is ook nie ‘n klip nie en die lewe gaan aan. Hy sal nie omgee vir ‘n nuwe goose nie. Piet het was al die jare ‘n mechanic in Danville en is mal oor VW Beetles. Hy kan heeldag oor hulle praat. Dit maak Hanli van haar kop af, maar hy’s seker hy sal ‘n vrou kry wat wel daarin belangstel...