web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL

Pierre O’Brien (vandag)

Vertolk deur Ludwig Binge

Pierre is flink aan die klim op die korporatiewe leer in die finansiële bedryf. Hy en Janine, wat mekaar op universiteit ontmoet het, is gelukkig getroud en hoop om met ’n gesin te begin. Hy is bewus van die vooroordeel teenoor hulle verhouding en vrees dat dit eendag hulle kinders mag beïnvloed en aanvaar dus werk in Londen. Op die oog af lyk dit of Pierre en Mart ’n goeie verhouding het, maar hy neem haar kwalik dat sy hom as kind afgeskeep het en hom sedertdien met haar politieke praatjies versmoor.

Dinge van 'n kind