web uni tv guide
Hotel S5 Slim
1

Clive Grobler

Vertolk deur Hendrik Cronje

Clive is die goue seun – almal op hoërskool het gemeen hy is die mees waarskynlike persoon om sukses in die lewe te behaal – maar ook net omdat sy pa die rykste in die omgewing is.

Clive is egotisties, arrogant… en so dom soos grond. Gelukkig vir Clive hoef hy nooit bekommerd te wees oor geld nie, juis oor sy ryk pa. Karel besit die gesogte wildsplaas, Amaphiko Okozi Game Lodge, en Clive bestur G.I.L. namens sy pa.