Presies dieselfde, net anders, maar beslis net so snaaks. Die span van Hotel maak in Januarie weer ’n draai vir ’n vyfde – en finale – seisoen en soos gewoonlik is daar genoeg kinkels en kwinkslae om kykers te laat skaterlag.
S5 | E13
28 Maart 20:00
'S5/E13 of 13'. Thomas keer terug uit die bos met groot planne, terwyl Ferdie regmaak vir sy groot verering. Brenda stel...