Die Boekklub
144
Drama
13 VL
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Lees
Nuus
Pietie Beyers is John – Die boekklub 3
Pietie Beyers is te sien in die rol van John.
Nuus
kykNET se verjaarsdaggeskenk aan kykers – Die Boekklub 3
Dis meer as drie jaar sedert kykNET-kykers die inwoners van Merweville met groot hartseer gegroet het, met die gedagte dat dit verewig sou wees.
Nuus
ATKV-Mediaveertjies 2018: Benoemings
Ons sien baie uit om aan te hoor wie vanjaar ’n veertjie in die hoed gaan kry.
Nuus
Nege pryse vir kykNET by SAFTAs
Dié programme en films uit die kykNET-stal is met SAFTAs vereer.
Nuus
Die Boekklub: Toets jou kennis!
Ons maak gereed vir seisoen 2, maar hoeveel kan jy van Die Boekklub 1 onthou?
Nuus
kykNET-kanale verdryf die winterkoue met ’n vuurwarm nuwe skedule
Steek aan die kaggelvuur en maak jou knus tuis voor die televisie, want hierdie winter bring die drie kykNET-kanale (DStv 144-146) die beste vermaak na jou voorkamer.
Nuus
Die Boekklub 2 en vele meer
Vuurwarm vermaak kom na kykNET in Julie – skuif solank nader!
Nuus
Die Boekklub nooi jou na Merweville
Kom wees deel van die aksie tydens die verfilming van Die Boekklub 2 in Merweville!
Nuus
‘Binge’ op Die Boekklub, slegs op ShowMax!
Die eerste seisoen van die Safta-bekroonde reeks, Die Boekklub, is nóú beskikbaar op ShowMax. Vang op voor die tweede seisoen afskop op 11 Julie 2017!
Nuus
Dis tyd vir drama op kykNET&kie
Drie nuwe dramas sal in April op kykNET&kie uitgesaai word. Die 18:00-tydsgleuf op weeksdae sal deur Vlug na Egipte gevul word, maar kykers sal steeds Suidooster om 20:00 kan kyk.
Nuus
Wilhelm trek Boekklub se Tom se skoene aan
Armand Aucamp, wat tot dusver die rol van Tom vertolk het, sal in die laaste episode van Die Boekklub deur die akteur Wilhelm van der Walt vervang word.
Nuus
Die Boekklub: Almal het ’n storie
Die Boekklub, ’n opwindende nuwe dramareeks, sal vanaf 12 Januarie 2016 op kykNET uitgesaai word.