Bolhuis
144
Realiteitsprogram
16
Welkom
Video’s
Nuus
Video’s
Video
Grensmanne – Bolhuis 2
Mike en sy vriende blik terug na hul tyd op die grens.
Video
‘Vang hulle boys’ – Bolhuis
Mike het verskeie sake op sy tafel waar mense se lewens op 'n koelbloedige maniere van hulle ontneem is. Die ondersoeke na hierdie moorde gaan steeds voort...
Video
Staatskaping – Bolhuis 2
Mike Bolhuis kyk na korrupsie wat tans oorheers in Suid-Afrika.
Video
Huisbraak – Bolhuis 2
Mike gesels oor alles wat in plek moet wees in die geval van 'n huisbraak.
Video
Die kerkbank – Bolhuis 2
Mike vertel meer oor Cecilia Steyn en haar betrokkenheid by Electus per Deus.
Video
Afpersing... – Bolhuis
Presies hoe gaan ‘n professionele ‘con artist’ te werk...?
Video
Sê net ‘nee' – Bolhuis 2
Wat het intussen van Advokaat Barbie geword?
Video
My dag van hel – Bolhuis 2
Leilani Kuter vertel van die dag wat haar hele lewe verander het.
Video
‘En hulle was uiteindelik vry’ – Bolhuis 2
Beleef weer dié oomblik toe Mike Bolhuis en sy span die flaminke weer vrylaat in die natuur.
Video
Kubermisdade – Bolhuis 2
Mike kyk na kuberkrakers wat goedgelowige persone om die bos lei.
Video
Chantelle Barnard – Bolhuis 2
Ons kyk na die lewe en moord van Chantelle Barnard.
Video
Vergifnis – Bolhuis 2
Sou jy Ferdi Barnard kon vergewe?
Video
Vraag en aanbod – Bolhuis 2
Ons vind meer uit oor die dwelmhandel in Amalgam in Johannesburg.
Video
Misdadigers pasop! – Bolhuis 2
Hier is net ‘n klein voorsmakie waarna kykers kan uitsien tydens die tweede seisoen van Bolhuis…
Video
Knysna-moorde – Bolhuis
Dink jy dat Heinrich van Rooyen verantwoordelik is vir die Knysna-moorde?
Video
Hondeliefhebbers, hou verby – Bolhuis
Hier is wat in die tweede aflewering van Bolhuis voorlê.
Video
Die stoute enetjie – Bolhuis
Pasop vir Willie Steenkamp. Hier is ’n voorsmakie van wat dié week op kykers wag.
Video
Niks goeds aan dwelms – Bolhuis
Tieners wat gewerf word om as dwelmmuile op te tree, is dié week onder die vergrootglas.
Video
‘Ek gaan nie stilbly nie!’ – Bolhuis
Vandeesweek word die polisie se onbekwaamheid onder die loep geplaas.
Video
Die renoster huil – Bolhuis
In die volgende aflewering spandeer Bolhuis ’n aand saam met ’n privaat renostereienaar.
Video
Huisbraak – Bolhuis
Moenie dink dat dit nooit met jou kan gebeur nie, vra maar vir Mike Bolhuis.
Video
Jy is in vir ’n ding – Bolhuis
Kom stel saam met ons ondersoek in, elke Woensdag vanaf 10 Oktober om 20:00 slegs op DStv-kanaal 144.
Video
Alles behalwe gevaarlik – Bolhuis
Sowat 160 honde word by SARAC aangehou. Dié honde is gered uit die donker onderwêreld van hondegevegte.
Video
Selfmoord – Bolhuis
Kyk hier na ’n gedeelte vanuit dié week se aflewering.
Wys nog
24 van 28